Welkom by Hemel & See Boeke/Welcome to Hemel & See Boeke
Hemel & See Boeke is in 2000 gestig met die doel om boeke van besondere gehalte te publiseer. Vandag geniet ons erkenning as een van die suksesvolle klein uitgewerye in Suid-Afrika. Die maatskappy is in Vermont gebaseer.
Hemel & See Boeke started out in 2000 with the aim of publishing a range of select quality books. Today we are firmly established amongst South Africa’s smaller publishing houses.
Die meeste mense glo hulle drome en ideale sal nooit verwesenlik word nie. In hierdie boek vertel Cas van Rensburg hoe dit wel vir elke vrou moontlik is om haar innerlike potensiaal te ontwikkel sodat sy soos ‘n prinses kan voel.