hemel & see boeke



Briewe van Peter Blum

Geredigeer en ingelei deur -

J.C. Kannemeyer

 

Hardeband346 bladsye

ISBN 978-0-620-42695-4 

2009

Nie-fiksie

R280,00

 








Peter Blum, digter van die bundels Steenbok tot poolsee (1955) en Enklaves van die lig (1958) het Suid-Afrika in 1960 verlaat.

Briewe van Peter Blum bevat briewe aan D J Opperman, W E G Louw, Van Wyk Louw, Ernst Lindenberg, Jan Rabie, Uys Krige, Barend Toerien o.a.

 




  

NOU BESKIKBAAR

Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp

Petrovna Metelerkamp




Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, ’n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien. Briewe aan o.a. Amanda Strydom, Breyten Breytenbach, André P Brink, Elzabé Zietsman, Margaret en Johan Bakkes, Elize Botha, Elisabeth Eybers.

Twaalf bladsye foto’s.