hemel & see boeke



Die gevangene in die derde sel

deur Gene Edwards

 

Sagteband, 96 bladsye

ISBN 978-0-620-40940-7

2008

Nie-fiksie

R75,00

 








Nog ’n meesterstuk uit die pen van Gene Edwards

 

Die gevangene in die derde sel is ‘n boek vir almal wat omstandighede ervaar wat hulle nie verstaan nie. Dit is die dramatiese verhaal van Johannes die Doper wat in die gevangenis worstel om ‘n Here wat nie aan sy verwagtings voldoen het nie, te verstaan.



      Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR

Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp


Petrovna Metelerkamp



Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, ’n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien. Briewe aan o.a. Amanda Strydom, Breyten Breytenbach, André P Brink, Elzabé Zietsman, Margaret en Johan Bakkes, Elize Botha, Elisabeth Eybers.

Twaalf bladsye foto’s.