hemel & see boeke




DIE WENRESEP VAN CHRISTUS    

 

deur Jeanette Basson

ISBN 978-0-620-32036-8 

Sagteband, 140 bladsye

2004

Nie-fiksie

R95,00

 











Almal is jou naaste – hierin lê die geheim van die liefde.

 

Ons is almal deel van die Godsplan, almal dra die essensie van God diep in onsself. Wat jy ook al aan iemand anders doen, doen jy aan ’n kind van God en eintlik aan jouself,” skryf die outeur. Hierdie is ook deels ’n werkboek, met verskeie meditasie-oefeninge . . .



      Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR


Ingrid Jonker - A Poet’s Life

by Petrovna Metelerkamp



The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker drowned at the age of 31.

'She was both a poet and a South African. She was both an Afrikaner and an African. She was both an artist and a human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she asserted the beauty of life.'


Nelson Mandela