hemel & see boeke



Draer van 'n droom

deur Pieter Kapp


Die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 1909 - 2009.

Hardeband, 484 bladsye

ISBN 978-0-620-43874-2

nie-fiksie

R240,00

 

 





Dr. Pieter Kapp het onlangs die Stalsprys vir Geskiedenis-wetenskap van die Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang, spesifiek vir DRAER VAN ‘N DROOM, ‘n reuse werk waaraan hy jare van navorsing toegewy het.

 

Die boek gee ‘n oorsig van die vorming van Afrikaanse kultuur oor die afgelope 100 jaar, ryklik geïllustreer met foto’s en dokumente.




      Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

by Petrovna Metelerkamp



The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker drowned at the age of 31.

'She was both a poet and a South African. She was both an Afrikaner and an African. She was both an artist and a human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she asserted the beauty of life.'


Nelson Mandela