hemel & see boeke

 


JY BLY MY KIND 

Briewe van Lidia Theron

ISBN 978-0-620-35113-3

Sagteband,157 bladsye

Nie-fiksie

R95,00



 



Lees oor Lidia Theron se pad na aanvaarding van haar gay dogter

 

Die ware verhaal van ’n ma se stryd om met onvoorwaardelike liefde te aanvaar dat haar kind gay is.

 

Dit is my wens dat die lees van hierdie boek vir ander gesinne in soortgelyke om­standighede hoop sal gee,” sê die skrywer, Lidia Theron.

 



      Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

by Petrovna Metelerkamp



The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker drowned at the age of 31.

'She was both a poet and a South African. She was both an Afrikaner and an African. She was both an artist and a human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she asserted the beauty of life.'


Nelson Mandela