hemel & see boeke

 



Los af!

deur Cobus Bothma

 

Sagteband, 208 bladsye

ISBN 9780620434218

2009

148 x 208 mm

Nie-fiksie

R129,00

 

 

 


Kortverhale oor die Bosoorlog in Suidwes-Afrika en Angola

 

‘Die gety is net reg vir boeke oor die Bosoorlog in Suidwes Afrika en Angola. En die beste is gewoonlik daardie wat geskryf is deur mense wat daar was – soos Cobus Bothma. Hy skryf soos ’n mens mens. Sy vertellings raak ligte sentimentele note en swaar snare.’ So skryf Genl. Jannie Geldenhuys van Cobus Bothma se kortverhale oor die ‘army’ dae.


      Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR

Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp


Petrovna Metelerkamp


Ingrid Jonker - A Poet’s Life


Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, ’n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien. Briewe aan o.a. Amanda Strydom, Breyten Breytenbach, André P Brink, Elzabé Zietsman, Margaret en Johan Bakkes, Elize Botha, Elisabeth Eybers.
Twaalf bladsye foto’s.