hemel & see boeke


Martha (Afrikaans) –

'n Storie oor Martha Solomons

Countess of Stamford

 

deur Winnie Rust

Sagteband, 394 bladsye

ISBN 978-0-620-32476-2 

R140,00

 

 

 

Martha - (English)

A Story About the Black Countess 

by Winnie Rust

ISBN: 978-0-620-46454-3 

R140,00

 



Martha Solomons is 'n eenvoudige vrou, die dogter van 'n vrygestelde slaaf. Harry Grey is 'n gewese priester uit die Britse adelstand. In die dorre Namakwaland kruis hulle paaie en ontstaan daar 'n diep liefdesband tussen hulle. Martha is hulle meesleurende verhaal. 'n Historiese roman oor ‘n ryk, maar onbekende tydperk in ons geskiedenis.

 


      Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

by Petrovna Metelerkamp



The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker drowned at the age of 31.

'She was both a poet and a South African. She was both an Afrikaner and an African. She was both an artist and a human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she asserted the beauty of life.'


Nelson Mandela