hemel & see boeke

 



Memoires

Wilna Snyman

Sagteband, 180 bladsye

Vierde druk 2007

ISBN 0620362634

250 x 210 mm

Nie-fiksie

R169,00

 


"Wilna skryf asof sy met jou sit en gesels oor die lief en leed van haar lewe”

 

In haar Memoires skryf Wilna Snyman oor die vele fasette van haar lewe as kind, student, jong onderwyseres, bruid en moeder. Sy vertel staaltjies uit haar loopbaan as aktrise, tans as Madel in "7de laan”. Luukse uitgawe, volkleur met meer as 100 foto’s.


      Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

by Petrovna Metelerkamp



The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker drowned at the age of 31.

'She was both a poet and a South African. She was both an Afrikaner and an African. She was both an artist and a human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she asserted the beauty of life.'


Nelson Mandela