hemel & see boeke


Kliek op ‘n boek en lees meer . . .




’n Meesterlike bio-

grafie oor een van ons grootste dig-

ters.

Die eerste volledige biografiese publi-

kasie oor hierdie jong digter wat ikoon en legende geword het. Luukse uitgawe met 140 foto’s en 60 briewe. Lees meer


Genees jou trauma bied ‘n praktiese plan vir die leser om die pynlike gevolge van trauma te bowe te kom en dan voluit te kan lewe.


Lees meer



Die omslag van die boek is ’n foto van een van die skrywer se geliefde kledingstukke.


En hoe gepas, want dink jy aan Audrey Blignault, dink jy rooi – en spesifiek aan die oulap se rooi wat mooi maak.

Lees meer


Also available in English as The Big Book about Sex and my Body from Penstock


‘n Boek met prettige illustrasies wat die feite van die lewe op ‘n openlike, gesonde manier vir ouers en hulle kinders bring.


Lees meer


Gesprekke oor INGRID JONKER, deur L.M. van der Merwe


Lees wat sê die mense wat Ingrid werklik geken het.


'n Nuwe boek oor die immer gewilde Ingrid Jonker. Gesprekke oor Ingrid Jonker bevat persoonlike herinneringe van Ingrid se suster Anna, haar psigiater en vriende soos Jan Rabie en Marjorie Wallace, W.A. de Klerk, Berta Smit, Uys Krige en André P. Brink.


Lees meer



Besoek ons blog


Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.