hemel & see boeke


Die ring deur Truida Heymann


Hierdie boek help jou om jou manlike en vroulike kante in harmonie met mekaar te bring . . .


Lees meer


Martha - (Afrikaans)

'n Historiese roman oor ‘n ryk, maar onbekende tydperk in ons geskiedenis.


Lees meer

Martha deur Winnie Rust


Martha - (English)

Martha Solomons is a simple woman, the daughter of a freed slave. Harry Grey is a priest from the British aristocracy, sent to the Cape Colony because of bad behaviour.


Lees meer


Lees oor Lidia Theron se pad na aanvaarding van haar gay dogter.


Lees meer



'n Ideale interaktiewe opvoedkundige boek!


Also available in English from Penstock


Lees meer


Kortverhale oor die Bosoorlog in Suidwes-Afrika en Angola.


Lees meer

Memoires deur Wilna Snyman


"Wilna skryf asof sy met jou sit en gesels oor die lief en leed van haar lewe.”


Lees meer


Probleme soos emosio-

nele verwonding, de-

pressie, verslawing, drome, aggressie en die rol van godsdiens word hier in geselstaal bespreek.


Lees meer


'n Roerende verhaal wat 'n mens weer hoop gee vir ons land en die mensdom.


Lees meer


Gene Edwards help jou verstaan waarom slegte dinge met goeie mense gebeur.


Lees meer


Almal is jou naaste – hierin lê die geheim van die liefde.


Lees meer


Peter Blum, digter van die bundels Steenbok tot poolsee (1955) en Enklaves van die lig

(1958) het Suid-Afrika in 1960 verlaat.



Lees meer


Uys Krige se 100ste geboortejaar is gevier met ‘n bundel van sy briewe. Hulle weer-

spieël die ontstaan van Krige se eerste digbundel, Kentering en van sy vriendskap met die digter Roy Campbell.


Lees meer


’n Sielvolle boek oor die Namas se om-

swerwinge in hulle eie dialek.


Lees meer


Dr. Pieter Kapp het onlangs die Stalsprys vir Geskiedenisweten-

skap van die Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang, spesifiek vir Draer van 'n droom, ‘n reuse werk waaraan hy jare van navorsing toegewy het.  


Lees meer



Vir die haastige kok – resepte met selgs 3 tot 6 bestanddele.

Hierdie topverkoper van Suid Afrika se immer-gewilde skrywer van kook-

boeke is vir die haastige kok bedoel.
UIT DRUK UIT

Lees meer