aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing
Sale!

DIE GEVANGENE IN DIE DERDE SEL

ISBN: 978-0-620-40940-7

Outeur: Gene Edwards, vertaal deur Marita van Aswegen

Formaat: Sagteband, 96 bladsye

Klassifikasie: Christelik

R30,00

DIE GEVANGENE IN DIE DERDE SEL

`n Boek vir almal wat omstandighede ervaar wat nie vir hulle sin maak nie. Dit is die dramatiese verhaal van Johannes die Doper wat in die gevangenis worstel om `n Here te verstaan wat nie aan sy verwagtings voldoen het nie. As jy `n Christen is wat nie aldag die Here se weë verstaan nie, sal hierdie boek vir jou ook baie beteken.