aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

DIE PRINSES IN ELKE VROU

ISBN: 978-0-620-51038-7

Outeur: Cas van Rensburg

Sagteband, 153 bladsye

R170,00

DIE PRINSES IN ELKE VROU

Category

Die meeste mense glo hulle drome en ideale sal nooit verwesenlik word nie. In hierdie boek vertel Cas van Rensburg, bekende skrywer en kenner van die Jungiaanse sielkunde, hoe dit wel vir elke vrou moontlik is om haar innerlike potensiaal te ontwikkel sodat sy soos ‘n prinses kan voel.

Die outeur: Cas van Rensburg is ook die skrywer van die boek Jou Drome – die onbewuste het ál die antwoorde.