aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

BRIEWE VAN UYS KRIGE UIT FRANKRYK EN SPANJE

ISBN 978-0-620-46926-5

Saamgestel deur: Peet van Aardt

Formaat: Hardeband, 440 bladsye

Klassifikasie: Nie-fiksie

R280,00

BRIEWE VAN UYS KRIGE UIT FRANKRYK EN SPANJE

Category

Hierdie brieweboek is die derde in die reeks wat begin het met ’n Blywende vreugde – Briewe van Audrey Blignault, gevolg deur Briewe van Peter Blum.

Die briewe van Uys Krige weerspieël die ontstaan van sy eerste bundel gedigte, Kentering, die invloed van sy verblyf in die twee Mediterreense lande en sy vriendskap met die digter Roy Campbell.