Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356
Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356 DIE GROOT BOEK OOR SEKS EN MY LYFIE - HEMEL & SEE BOEKESkip to content
Die boek is terselfdertyd ‘n handleiding vir ouers oor hoe om ongemaklike vrae te beantwoord en ‘n sensitiewe en duidelike manier om die jongspan oor hierdie kwessies in te lig.
Onderwerpe soos liefde en seksuele verhoudings, die anatomiese verskille tussen mans en vroue, bevrugting, kraam, swangerskap, misvattings oor seks, VIGS en egskeiding word behandel en met behulp van pragtige en prettige illustrasies word kinders gelei om hulself en ander beter te leer ken.