’n Hemelse vrees vir water

Titel: ’n Hemelse vrees vir water
Gedigte deur: Jak J Brits
Uitgewer: Hemel en See Boeke
Formaat: 150 mm x 210 mm, 80 bladsye
ISBN: 978-1-0370632-8-2

R150,00

’n Hemelse vrees vir water

Jak de Priester sê oor Jak Brits se gedigte:

“Soos wat die meeste mense asemhaal, so gereeld skryf Jak J Brits poësie. Dit is sy asemhaal. Hy skryf oor temas wat waarde het vir ’n jong generasie. Hy word ’n spieël vir die gewonde en gewone mens om in te kyk.

Franscois Bloemhof sê oor Jak:

“Hierdie digter is iemand wat iets nuuts en anderster te sê het, en telkens ’n treffende manier vind om dit te sê.”