Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356
Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356 INGRID JONKER - BEELD VAN 'N DIGTERSLEWE - HEMEL & SEE BOEKESkip to content
’n Meesterlike biografie oor een van ons grootste digters. Die eerste volledige biografiese publikasie oor hierdie geliefde digter wat ikoon en legende geword het. Luukse uitgawe met 140 foto’s en 60 briewe.
“Dit is ’n verbluffende boek. Dis oneindig hartseer om die feite so te lees, sonder kommentaar.” – Louis Esterhuizen, Protea Boekwinkel.