ISBN 978-0-620-32476-2
Outeur: Winnie Rust
Sagteband, 222 bladsye
Kategorie: Historiese roman
R200,00 Original price was: R200,00.R80,00Current price is: R80,00.
Martha Solomons is ’n eenvoudige vrou, die dogter van ’n vrygestelde slaaf. Harry Grey is ’n gewese priester uit die Britse adelstand, wat weens wangedrag na die Kaapkolonie van die middel-negentiende eeu gestuur word. In die dorre Namakwaland kruis hulle paaie en ontstaan daar ’n liefdesband wat hulle deur die kontrasterende landskappe van hulle lewens bybly. Martha is hulle meesleurende verhaal.