ISBN 978-0-620-34638-2
Deur Euodia Engels
Sagteband 80 bladsye
R95,00 Original price was: R95,00.R40,00Current price is: R40,00.
’n Sielvolle boek oor die Namas se omswerwinge in hulle eie dialek
‘n Groep Namas het onlangs na hulle geboortegrond teruggekeer nadat hulle jare lank in Namibië moes woon. Die skrywer, wat teenaan Riemvasmaak grootgeword het, praat hier in die taal van die bekende Griekwa Psalms oor die lief en die leed van die Riemvasmakers se terugkoms.