`n Boek vir almal wat omstandighede ervaar wat nie vir hulle sin maak nie. Dit is die dramatiese verhaal van Johannes die Doper wat in die gevangenis worstel om `n Here te verstaan wat nie aan sy verwagtings voldoen het nie. As jy `n Christen is wat nie aldag die Here se weë verstaan nie, sal hierdie boek vir jou ook baie beteken.