GESPREKKE MET GOD

R175.00

Category:

Description

ISBN 978-0-620-25287-1

GESPREKKE MET GOD deur Neale Donald Walsch

Vertaal deur Petrovna Metelerkamp

Gepubliseer 2001

Die topverkoper Conversations with God in Afrikaans! In hierdie buitengewone gesprekke met God vind die skrywer antwoorde op vrae wat so oud is soos die mens: vrae oor die lewe en liefde, die verskil tussen goed en kwaad, erfsonde, die bestaan van die hel, die waarde van gebed, menslike verhoudings, die rol van seks, van geld, die werk wat jy doen, siekte en hoe om gesond te bly, ervaring van die dood, psigiese vermoëns, die Wederkoms.

Reaksie van lesers:

“Ek was ná aan Jesus, maar kon God nie ken nie. Nou ken ek Hom!” – Predikantsvrou

“Ek het my eie innerlike sterkte ontdek.” – Huisvrou

“Vir die eerste keer het ek ’n persoonlike verhouding met my Skepper.” – Ouderling, 65.

“Die boek het my nader aan die Here gebring. God het vir my meer persoonlik geword, Ek kan sê ek het liewer geword vir God.” Louise Smit, skrywer van Bybel vir Kleuters.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “GESPREKKE MET GOD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *