Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356
Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356 Die wenresep van Christus - HEMEL & SEE BOEKESkip to content
Titel: Die wenresep van Christus – hoe om lief te hê
Outeur: Jeanette Basson
ISBN: 978-0-620-32036-8
Formaat: Sagteband, 140 bladsye
Klassifikasie: Christelik
R95,00Original price was: R95,00.R30,00Current price is: R30,00.
“Almal is jou naaste – hierin lê die geheim van die liefde . . . Wat jy ook al aan iemand anders doen, doen jy aan ’n kind van God en eintlik aan jouself,” skryf Jeanette Basson.
Hierdie is ook deels ’n werkboek, met verskeie meditasie-oefeninge.