aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

Diereplaas

Titel: Diereplaas
Skrywer: George Orwell, vertaal deur Wium van Zyl
Uitgewer: Hemel en See Boeke
Formaat: 148 mm wyd x 210 mm hoog
ISBN: 978-1-998958-86-3

R150,00

Diereplaas

Category

Diereplaas, Wium van Zyl se vertaling van Animal Farm, lees asof dit oorspronklik in Afrikaans geskryf is; dit gee ’n vars, Afrikaanse blik op die klassieke Engelse roman …
Napoleon die vark is ’n tipiese magsbehepte leier – ’n wrede tiran wat met leuens en geweld regeer. Hy word bygestaan deur ’n mede-vark, Fluiter, wat weet hoe om die diere te mislei en elke onreg van Napoleon te verbloem …
En so kan ’n mens voortgaan om die herkenbare en geloofwaardige karakters op te noem. Aanvanklik kom die diere in opstand teen die mense se onderdrukking, maar uiteindelik kom mense en varke bymekaar, met ’n oortuigende afloop: varke en mense kan nie meer van mekaar onderskei word nie. Animal Farm is ’n ontstellende verhaal, maar dit word opgehelder deur ’n humorsin wat die hele roman deurtrek.