Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356
Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356 GESPREKKE MET GOD - HEMEL & SEE BOEKESkip to content
Die topverkoper Conversations with God in Afrikaans! In hierdie buitengewone gesprekke met God vind die skrywer antwoorde op vrae wat so oud is soos die mens: vrae oor die lewe en liefde, die verskil tussen goed en kwaad, erfsonde, die bestaan van die hel, die waarde van gebed, menslike verhoudings, die rol van seks, van geld, die werk wat jy doen, siekte en hoe om gesond te bly, ervaring van die dood, psigiese vermoëns, die Wederkoms.