DIE RING – VAN KONFLIK TOT INNERLIKE VREDE

R195.00

Category:

Description

ISBN: 978-0-620-31871-6

Outeur: Truida Heymann

Formaat: Sagteband, 256 bladsye

Klassifikasie: Sielkunde/self-help

Die tema van Die ring is die balans tussen manlike en vroulike eienskappe in elke mens. Die skrywer vra: “Voel jy in beheer van jou lewe, of voel jy ‘n slagoffer van die lewe? Ons patriargale samelewing berus op ‘n foutiewe aanname. Die manlike element is nié belangriker as die vroulike nie.”

Hierdie boek berus daarop dat dié wanvoorstelling uit die weg geruim word. Ten einde voluit te lewe, is ‘n balans of eenwording tussen ‘n individu se manlikheid en vroulikheid noodsaaklik.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DIE RING – VAN KONFLIK TOT INNERLIKE VREDE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *