Titel: Gesprekke met God
Skrywer: Neale Donald Walsch
Vertaal deur Petrovna Metelerkamp
Uitgewer: Hemel en See Boeke
Formaat: 135 mm wyd x 210 mm hoog, 220 bladsye
ISBN: 978-0-620-25287-1
R175,00
Die topverkoper Conversations with God in Afrikaans! In hierdie buitengewone gesprekke met God vind die skrywer antwoorde op vrae wat so oud is soos die mens: vrae oor die lewe en liefde, die verskil tussen goed en kwaad, erfsonde, die bestaan van die hel, die waarde van gebed, menslike verhoudings, die rol van seks, van geld, die werk wat jy doen, siekte en hoe om gesond te bly, ervaring van die dood, psigiese vermoëns, die Wederkoms.