aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

KOM ONS LEER VAN DIERE

ISBN: 978-0-620-40975-9

Uitgewer: Penstock Publishing

Formaat: Kussing-hardeband. Sluit muis in wat met battery werk

Klassifikasie: Kinder/Opvoedkundig

R190,00

KOM ONS LEER VAN DIERE

Dit is nooit te vroeg vir die jongspan om te begin leer hoe om met `n muis te werk nie! ‘n Vrolike vraag-en-antwoord boek met ‘n muis wat geluide maak om aan te dui of die vrae reg of verkeerd beantwoord is!

Also available in English: Let’s Learn About Animals