ISBN 978-0-620-43421-8
Outeur: Cobus Bothma
Sagteband, 208 bladsye
Kategorie: Nie-fiksie/oorlogverhale
R180,00 Original price was: R180,00.R50,00Current price is: R50,00.
`n Versameling kortverhale oor Cobus se ervarings in die Suid-Afrikaanse Weermag. Generaal Jannie Geldenhuys sê daarvan: ‘Die gety is reg vir boeke oor die Bosoorlog in Suidwes-Afrika en Angola. En die beste is gewoonlik daardie wat geskryf is deur mense wat daar was – mense soos Cobus Bothma. Hy skryf soos ’n mens mens. Sy vertellings raak ligte sentimentele note en swaar snare.’