aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

MITS DESE WIL EK VIR JOU SÊ – BRIEWE VAN HENNIE AUCAMP

R280.00

MITS DESE WIL EK VIR JOU SÊ – BRIEWE VAN HENNIE AUCAMP

Category

Description

ISBN:  978-0-9921743-4-7

Outeur: Petrovna Metelerkamp

Formaat: Hardeband, 408 bladsye

Kategorie: Nie-fiksie

Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, ’n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien. Briewe aan o.a. Amanda Strydom, Breyten Breytenbach, André P Brink, Elzabé Zietsman, Margaret en Johan Bakkes, Elize Botha, Elisabeth Eybers. Twaalf bladsye foto’s.