aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing
UITVOORKOOP

‘N PLAN IS ‘N DUINEBOERDERY

ISBN:  978-0-9922-0749-6

Skrywers: Louw van Schalkwyk en Ann Hiemstra

Formaat: Sagteband, 264 bladsye

Kategorie: Nie-fiksie

R195,00

UITVOORKOOP

‘N PLAN IS ‘N DUINEBOERDERY

Category

Hier ontmoet jy Louw en sy gesin, en jy kry ’n insig in die droom van ’n arm man wat smag na ’n eie grondjie. Jy deel in die dagtake, jy word lief vir die mense en die plaasdiere, jy maak die avontuurlike jag mee. Dié uitbeelding is ’n kultuurskat, nie alleen om die inhoud daarvan nie, maar ook om die pragtige, raakseggende taal waarin dit meegedeel word.