Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356
Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356 Sneeu in die Karoo - HEMEL & SEE BOEKESkip to content
Hierdie laaste novelle deur Jeanne Goosen ontstaan in 1992 tydens haar besoek aan die Karoodorpie, Nieu-Bethesda. In dié stil dorpie wil Jeanne haar in skryfwerk verdiep, maar uit simpatie met haar huishulp, Agnes, se moeilike omstandighede neem sy haar saam en hulle rolle word onverwags geruil … Agnes se boek verskyn hier in een band saam met die boek wat Jeanne eers later in Johannesburg voltooi het.