aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

Vuur in sy vingers – die verreikende invloed van NP van Wyk Louw

Titel: Vuur in sy vingers – die verreikende invloed van NP van Wyk Louw

Bydraende redakteurs: Ampie Muller en Beverley Roos-Muller

Formaat: Sagteband 165 mm wyd x 240 mm hoog, 288 bladsye

ISBN: 978-1-928283-59-1

R250,00

Vuur in sy vingers – die verreikende invloed van NP van Wyk Louw

Category

’n Boek met ʼn versameling bydraes van familie, vriende en kollegas van NP van Wyk Louw, toegespits op hoe wyd sy invloed 50 jaar ná sy dood steeds strek.

Bydraes sluit in dié van Louw se seun en dogter, sy skoonseuns, en ook bekende persoonlikhede soos JM Coetzee, Antjie Krog, Joan Hambidge, Karel Schoeman, Max du Preez, PG du Plessis, Katinka Heyns, Marlene Dumas en vele meer (ʼn totaal van 46).

Die bydraes van die redakteurs self handel onder andere oor Louw se voorouers en sy jeugjare.