ISBN: 978-0-9870022-8-0
Outeur: Evette Weyers
Formaat: Sagteband, 168 bladsye
Kategorie: Biografie
R290,00 Original price was: R290,00.R100,00Current price is: R100,00.
Wat die hart van vol is – ’n pragboek oor die skrywer se lewe as beeldende kunstenaar en vrou van die akteur Marius Weyers – is ’n ryklik geïllustreerde rondleiding in die werkswinkel van ’n beeldhouer en liefhebber van woorde.
Evette was in 2013 een van die Universiteit van Pretoria se alumni laureaat ontvangers.