Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356
Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356 BRIEWE VAN UYS KRIGE UIT FRANKRYK EN SPANJE - HEMEL & SEE BOEKESkip to content
Hierdie brieweboek is die derde in die reeks wat begin het met ’n Blywende vreugde – Briewe van Audrey Blignault, gevolg deur Briewe van Peter Blum.
Die briewe van Uys Krige weerspieël die ontstaan van sy eerste bundel gedigte, Kentering, die invloed van sy verblyf in die twee Mediterreense lande en sy vriendskap met die digter Roy Campbell.