DIE GROOT BOEK OOR SEKS EN MY LYFIE

Category:

Description

ISBN: 978-0-620-36965-7

Outeurs: Spaanse Vereniging van Kliniese Seksologie

Uitgewers: Penstock Publishing

Formaat: Kussing-hardeband, 104 bladsye

Kategorie: Opvoedkundig

Die boek is terselfdertyd ‘n handleiding vir ouers oor hoe om ongemaklike vrae te beantwoord en ‘n sensitiewe en duidelike manier om die jongspan oor hierdie kwessies in te lig.

Onderwerpe soos liefde en seksuele verhoudings, die anatomiese verskille tussen mans en vroue, bevrugting, kraam, swangerskap, misvattings oor seks, VIGS en egskeiding word behandel en met behulp van pragtige en prettige illustrasies word kinders gelei om hulself en ander beter te leer ken.

Also available in English as The Big Book About Sex and my Body

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DIE GROOT BOEK OOR SEKS EN MY LYFIE”

Your email address will not be published. Required fields are marked *