ISBN 978-0-620-43874-2
Draer van ‘n droom – Die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 1909 – 2009
Outeur: Pieter Kapp
Formaat: Hardeband, 484 bladsye
Klassifikasie: Nie-fiksie
R290,00 Original price was: R290,00.R100,00Current price is: R100,00.
Oor die honderd jaar van sy bestaan het die Akademie op elke terrein van die kunste en die wetenskappe ’n bydrae gelewer om Afrikaans tot ’n moderne wetenskap-, kultuur- en onderwystaal uit te bou. Alle aspekte van die Akademie se werksaamhede word in hierdie omvattende studie gedek, die soet en die suur. Die vorming van Afrikaanse kultuur oor die afgelope 100 jaar is ryklik geïllustreer met foto’s en dokumente.