HET JY GEWEET EK KAN TOOR

R130.00

Category:

Description

ISBN 978-0-928283-37-9

Het Jy Geweet Ek Kan Toor

Deur Jeanne Gooosen

Die opspraakwekkende nuwe bundel met meer as 100 voorheen ongepubliseerde gedigte van Jeanne Goosen.

“Goosen is ‘n kulkunstenaar, ‘n towenaar.” Joan Hambidge

“Jeanne se digbundel is so ongelooflik geslaagd en tog slaan die menslike eenvoud daarvan my asem weg. Ek weet dat geen stuk werk wat ek ooit weer sal doen, my so diep sal raak nie. Dit vertel alles van haar as kunstenaar en mens. Absoluut alles.” Celeste Fritze, samesteller

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “HET JY GEWEET EK KAN TOOR”

Your email address will not be published. Required fields are marked *