Jeanne vertel

Titel: Jeanne vertel

Samesteller: Petrovna Metelerkamp

Uitgewer: Hemel en See Boeke

Formaat: 150 x 220 mm, 256 bladsye

ISBN: 978-1-83492-461-8

R280,00

Jeanne vertel

Category

Die grootste deel van hierdie versameling prosa van Jeanne Goosen is nie voorheen gepubliseer nie. Dit is tussen haar los papiere en notaboeke uitgesoek en gebundel vir bewaring. Dit sluit in:

  • Kortverhale
  • Sketse
  • Fragmente
  • Lesings
  • Rubrieke (koerant-publikasies)
  • Kunskritiek