aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

JY BLY MY KIND – ‘N WARE VERHAAL

ISBN 978-0-620-35113-3

Outeur: Lidia Theron

Sagteband, 222 bladsye

R160,00

JY BLY MY KIND – ‘N WARE VERHAAL

Category

Lees oor Lidia Theron se pad na aanvaarding van haar gay dogter.

Die ware verhaal van ’n ma se stryd om met onvoorwaardelike liefde te aanvaar dat haar kind gay is.

Dit is my wens dat die lees van hierdie boek vir ander gesinne in soortgelyke om standighede hoop sal gee,” sê die skrywer, Lidia Theron.

Lidia Theron moet geprys word vir haar moedige poging om haar eie gewaarwording oor ’n baie geliefde kind oor te vertel.

Madeleine Roux, Volksblad