aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

LOS GEDAGTES

ISBN 978-1-928283-37-9 708

Los Gedagtes

Deur Jeanne Goosen

R120,00

LOS GEDAGTES

Category

Die titel van hierdie boek beskryf die inhoud daarvan: ‘n versameling van meer as 700 los gedagtes uit aantekeninge: waarnemings, idees, konsepte, treffersinne, motto’s en ingewings wat Jeanne Goosen oor ‘n tydperk van ongeveer 50 jaar aangeteken het

“Goosen op haar beste: sinies, skerp, satiries en, goeie genugtig, so rég. Daarby onhebbelik snaaks.” Martie Meiring

“Wat ‘n vreugde vir die brein. Wat ‘n verkwiklike voeding vir die siel. Afrikaans is nog selde met soveel driftige vaardigheid geskryf!” Leon van Nierop

“O, ek geniet vir Jeanne! Elke woord, elke sin is ’n basaar! Sy skryf met sewe woorde dit wat ander mense bladsye aan wroeg.” Celesté Fritze