aafrikaanse boeke, hemel en see boeke, penstock publishing

MANS EN HULLE WONDE

ISBN 978-1-928283-18-8

MANS EN HULLE WONDE

deur Cas van Rensburg

R180,00

MANS EN HULLE WONDE

Category

Cas van Rensburg was bekend as skrywer van boeke oor die psige van die mens – onder andere Die prinses in elke vrou. In sy jongste boek, Mans en hulle wonde, bespreek hy met groot eerlikheid en deernis waarom daar vandag soveel woedende jongmans is. Hy ondersoek die diep geestelike wonde wat mans dikwels van hulle kinderdae af met hulle saamdra.

“’n Mens hoop dat hierdie produk van Hemel & See Boeke maklik en wyd beskikbaar sal wees, gesien die belangrike bydrae wat dit in Afrikaans lewer tot nadenke oor manlike identiteit.” – Laurie Gaum, resensie op LitNET

“Ek het ’n groot issue oor ons mans wat uit ’n sisteem kom waar hulle nie vry was nie, vasgebind in wat van hulle verwag word.” – Helena Gunter, skrywer