Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356
Warning: Attempt to read property "ID" on null in /home/hemelens/public_html/wp-content/plugins/elementor/core/base/document.php on line 356 'N PLAN IS 'N DUINEBOERDERY - HEMEL & SEE BOEKESkip to content
Hier ontmoet jy Louw en sy gesin, en jy kry ’n insig in die droom van ’n arm man wat smag na ’n eie grondjie. Jy deel in die dagtake, jy word lief vir die mense en die plaasdiere, jy maak die avontuurlike jag mee. Dié uitbeelding is ’n kultuurskat, nie alleen om die inhoud daarvan nie, maar ook om die pragtige, raakseggende taal waarin dit meegedeel word.